Deurgedra - Podcasts
Podcast

Deurgedra

Klank Kompas
0 Plays

Deurgedra is kort dagstukkies of oordenkings oor 'n verskeidenheid van geloofsonderwerpe. Dit word aangebied deur ds. Fanie Kriel van Strooidak in die Paarl. Hierdie boodskappe word daagliks aan honderde ontvangers via WhatsApp gestuur.

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment