Ons bestee die meeste van ons 20’s om ons voor te berei vir ons 30’s. Dan begin alles in plek val – die perfekte balans tussen wie jy was en wie jy wil wees. Die lewe begin op ... 30!