Eredienste - Podcasts
Podcast

Eredienste

N.G.K. Silvertonkruin
0 Plays

Silvertonkruin is gevestig in die tradisie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika (N.G.K.). Hier staan die verkondiging van die Bybel - die Woord van God - sentraal. Ons streef dit na in ons weeklikse eredienste wat op 'n Sondae plaasvind, wat gekomlimenteer word met programme vir die kleinspan.

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment