Kambrokind - Podcasts
Podcast

Kambrokind

Maroela Media
0 Plays

Die boek, “Kambrokind”, deur FA Venter, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. FA Venter skryf oor sy jeugherinneringe van sy voorskoolse jare tot op universiteit. Hy vertel hoe hy die Karoo se sagte én harde kant leer ken het, hoe hy homself kon wees in die veld en sy gedagtes vrye teuels gee. Maar hy het ook die wreedheid van droogtes en siektes en die lang trekpad met skaap na beter weiding ervaar.

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment