Lewe Lig Dagstukkies - Podcasts
Podcast

Lewe Lig Dagstukkies

0 Plays

Begin jou dag met ‘n motiverings dagstukkie van 5 min saam met Charl Botha. Die lewe is ‘n “rollercoaster” en sy op & af vorm ons; van die laagtepunt van ‘n hartaanval na die hoogtepunt om die Comrades ultramaraton twee keer te voltooi. Daarom wil ek elke dag met ‘n passie leef en ek hoop ek kan vir jou ook lewens-inspirasie bied! Kom stap saam...

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment