'n Oomblik in die Woord - met Dr. Raymond Lombard - Podcasts
Podcast

'n Oomblik in die Woord - met Dr. Raymond Lombard

Dr. Raymond Lombard
0 Plays

'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard ( Daagliks vrygestel ) Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram hier : https://raymondlombardbookstore.com/products/bybellees-program 'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel.

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment