Nantie gesels met... - Podcasts
Podcast

Nantie gesels met...

Nantie van Aswegen
0 Plays

Nantie van Aswegen is die aanbieder van die program Nantie@9 op Kanaal 7, Namibië se eerste en grootste privaatradiostasie. Interessante gaste kuier gereeld agter die mikrofoon en Nantie se gesprekke met die gaste is hier as potgooi beskikbaar.

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment