Parashah - Podcasts
Podcast

Parashah

Roelf Craig
0 Plays

Om Vader se Woord te bestudeer, dit te mediteer en te bepeins is die hoogste vorm van aanbidding! My gebed is dat Sy Woord soos heuning in ons monde sal wees. Mag Abba Vader se Woord nie uit ons monde wyk nie; maar mag ons dit dag en nag bepeins, sodat ons as Abba Vader se kinders nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal ons weë voorspoedig wees, en sal ons met goeie gevolg handel.http://parashah.co.za

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment