Sandveldstories deur Ferdinand Deist - Podcasts
Podcast

Sandveldstories deur Ferdinand Deist

RSG
0 Plays

Stories so “sappig soos die Sandveld se vygies, droog soos die halfwoestyn”. Die nimlike Johny Klein lees van luisteraars se gunstelinge uit die komiese verhaleskat van wyle Ferdinand Deist. Ontmoet die kleurryke karakters asook hul skade en skandes wat ieder en elk gaan laat skaterlag.

Latest Episodes

Comments & Reviews0

Write a Comment